Die hoofpunte van die preek (boodskap) word in .html formaat gegee (by die ouer preke is dit in pdf-formaat). In sommige gevalle word die preek meer volledig weergegee; in ander gevalle slegs die hoofpunte. Die dataskyfies vir die preek word in .swf-formaat aangebied. Hierdie skyfies kan volledig opgeneem word in Visualpraise (www.visualpraise.co.za) in Flash-formaat. Dit kan ook ge-import word in 'n powerpoint aanbieding. Om die dataprojektor-slides af te laai: regsklik - save target as. Maak die skyfies oop met Internet Explorer. Die volledige Visualpraise program (met liturgiese agtergronde en meer as 1000 liedere) is beskikbaar by www.visualpraise.co.za
Vir oudio-visuele eredienste / programme, druk hier.
| TEKS | TEMA | LITURGIE & PREEK | DATA-PROJEKTOR-skyfies |
2009 |
|||
| Mat 8:23-27 | Jy moet n plekkie aan die oorkant hê... | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (778kb) | |
| Gen 12:1-3 | n Seën vir die nasies | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (448kb) | |
| Fil 3:12-14 | Life is unfair! | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (246kb) | |
| Verskeie | Ons lewe op God se aarde | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (355kb) | |
| Hos 2 | Groot persente! | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (473kb) | |
| Joh 15:16-17 | Liefde...Klein dingetjies... | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (376kb) | |
| Pred 11, Ps 71, Gen 50, Deut 32 | Ouderdom: seen of straf? | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (755kb) | |
| Mat 26:36-46 | 14 stasies: Die tuin van Getsemane | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (923kb) | |
| Mat 25:1-13 | Het jy genoeg olie? (nagmaal) | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (889kb) | |
| Verskeie | Aan tafel saam met die Here... (nagmaal) | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (772kb) | |
| 1 Kor 11 | Tekens van liefde (nagmaal) | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (2896kb) | |
| Mat
18:1-7 Luk 10:29vv |
Grotes en kleintjies | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (761kb) | |
| 2 Kor 1:20 | Die Belofte storie | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (363kb) | |
| Ps 139, 51 | Die baarmoeder: goeie en slegte nuus! | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (3931kb) | |
| Mat 27:32-38 | n Kruis: hoekom? | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (721kb) | |
| Eks 20, Mat 22 | Ons lewe in n weird wêreld | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (828kb) | |
| Mat 20:29-34 | Kom uit! | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (970kb) | |
2008 |
|||
| Mat
25:36-45 |
THE
FINAL Frontier: lesse vir ons? (Oor Near-death-experiences) |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (485kb) | |
| 1
Joh 4:716 |
KOLLEGAS.
Hoe hanteer 'n mens jou kollegas? Wat leer die Bybel? |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (1232kb) | |
| Mat
16:13-20 (18) |
Kerkwees
in 2008? |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (820kb) | |
| Luk
15:11-32 |
Nagmaal:
God se ete vir kinders wat huistoe gekom het. |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (334kb) | |
| Hooglied | Liefde
is... |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (925kb) | |
| Luk 17:11-17 | Waarvoor sê hierdie man dankie? (Nagmaal sangdiens) | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (77kb) | |
| Gen 1-3 | Ek
is deel van n gesin! |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (449kb) | |
| Gen
29 |
Elke gesin is anders! | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (461kb) | |
| Mat 5:3-12 | Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. (Leegheid) | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (869kb) | |
| Pred
9:7-10 |
Wat
is die sin van die lewe? Geniet die lewe! |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (360kb) | |
| Eseg
11:16-20, 18:31-32, 36:25-27 |
n
Hartoorplanting vir Suid Afrika |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (742kb) | |
| Ps
119:9 |
Hoe
hou n jongmens sy lewe skoon in n Mxit en Facebook
era? |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (1696kb) | |
| Rom 13:1-71 Tim 2 | Wie
regeer? |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (337kb) | |
| Gen
9:8-17 |
Dit
sal die teken wees...of nie? Hoe weet ek dis n teken? Kan
ek staatmaak op n teken? |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (911kb) | |
| Hand
12:1-19 |
Julle
is vry / Die deur is oop |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (659kb) | |
| Lev
11, Hand 10:9-15 |
Hoekom
gaan ons nie net terug na die Bybel nie? |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (223kb) | |
| Jesus
sterwe (15:33-34) |
Die
donkerste naweek in die geskiedenis... (Sangdien op Goeie Vrydag) |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (159kb) | |
| Mat
27:62-28:7 |
Jesus
het opgestaan!! |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (367kb) | |
| Ps 119:9 | Hoe
hou n jongmens sy lewe skoon in n Mxit en Facebook
era? |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (1700kb) | |
| Eseg 36 | 'n Hartoorplanting vir Suid Afrika? | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (800kb) | |
| Mat
16:13-20 (18) |
Kerkwees
in 2008? |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (820kb) | |
| Jos 24 | Kruispaaie | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (519kb) | |
Argief |
|||
| Gen
1 & 2, Ps 8 |
Aapmense?
God se skepping? |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (713kb) | |
| Psalm
19:1-7 |
Tema:
Het God iets te doen met natuurrampe? |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (828kb) | |
| Efe
6:1-4 |
Mas
van die Bybel...is mas met foute |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (649kb) | |
| 1
Tess 5:5-8 |
Gesondheid!
Christen en drank? |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (613kb) | |
| 1
Sam 3 |
Wie
se stem is dit? (Hoe weet ek as God praat?) |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (1111kb) | |
| Openb
1:1-11 |
Die
Gees praat met die gemeente |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (341kb) | |
| Kol 2:6-15 | Het Jesus regtig gewen? | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (341kb) | |
| Job 3 | Selfmoord: onvergeeflike sonde of onvergeetlike seer? | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (395kb) | |
| Mat 18:1-10 | Waar is Jesus as kinders seerkry? (kinders) | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (929kb) | |
| Open 19:5-10 | Jy's genooi! Kom jy? | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (817kb) | |
| Hand
2 |
Jy
hoef nie alleen te wees nie... |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (76kb) | |
| Mat 10:3; Mark 3:18 | Wat
het van die 12 dissipels geword? (dissipelskap) |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (1.5mB) | |
| Luk
9:57-62, Mat 28:19 |
Hoe
ver sal jy gaan? (Dissipelskap) |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor (1.4mB) | |
| Luk 4:14-22, Mat 12:15-21 | Waar pas ons in? | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor | |
| Mat 19:26 | No limits | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor | |
| Mat
5:13-16, Hand 1:8 |
Toegerus met krag van bo! | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor | |
| Gal 1:6-10 | Selfone: 'n nuwe "gospel"? Jeugdiens oor die teologie agter baie van die selfoon boodskappe. | Preek |
Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor |
| 2 Kor 11:16-31 | "Hoe lyk jou rug?" Oor die prys van dissipelskap. Christenskap is nie 'n suksesverhaal nie. Geïnspireer deur Leonard Sweet se aanbieding by Moreleta. | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor | |
| Hand 16:16-34 | Hoe lyk ons DNA? Watter eienskappe is deel van die kerk se bestaan? Ononderhandelbaar. Dis wie ons is. | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor | |
| Joh 17, Luk 22:31-34, Luk 23:34 | Drie gebede vir jou. Jesus bid drie gebede in Sy laaste week wat jou intens raak: eenheid, krag en vergifnis. Dit was Sy gebede ook vir jou. | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor | |
| Spr 14:12, 16:25 | Wat kies jy? Daar is verkeie paaie (en keuses). Wat kies jy? Preek tydens openbare belydenis van geloof Nov 2006. | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor | |
| Gen 22:1-14 | Hoe leer ek my kind van die Here? Skep a "teachable moment". Voorbeelde uit die Bybel. | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor | |
| Eks 3:14 | Hoe oud is God? Waar kom Hy vandaan? Wat doen Hy? Hoe sterk is Hy regtig? Ons dink 'n bietjie na oor God - en Hy bly 'n misterie. | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor | |
| Mat 28:16-20 | Hoe vertel ek? Jesus het die groot opdrag gegee, maar hoe vertel mens vir ander van God? | Visuals / powerpoint / flash / dataprojektor | |
Preke sonder visuele hulpmiddels
| DATUM | TEKS | ONDERWERP |
| 14/9/2003 (oggend) | Jes 55:8-11 | Preek: Hoor God se stem III: God praat deur die Woord |
| 7/9/2003 Boomplantdag (aand) | Miga 4:1-7 | Preek: In die skaduwee van my boom! |
| 7/9/2003 (oggend) | Spr 15:29 | Preek: Hoor God se stem II: God praat verskillend met mense |
| 31/08/2003 (oggend) | Joh 14:15-26 | Preek: Hoor God se stem I: God praat vandag steeds met mense |
24/08/2003 (oggend) |
Ps 37:1-7 | Preek: Ontspan, Ek is die loots! |
| 03/08/2003 (Jeugdiens) | 1 Sam 28 | Preek: Wie kan die toekoms lees? |
| 27/07/2003 (oggend) | 2 Kron 7:12-22 | Preek: Herlewing: God se begeerte. |
| 20/07/2003 (aand) | 2 Kor 12:7-10 | Preek: As ons swak is, is ons sterk! |
13/07/2003 (oggend) |
2 Kron 20 | Preek: Van angs tot oorwinning |
| 13/07/2003 | Mat 6:5-15 | Preek: Hoe weet jy dat jy regtig iemand vergewe het? |
18/05/2003 (oggend) |
Hand 1:6-8, 2 Tim 1:7 | Preek: Powder of power? Oor pokemons, Digimons en die krag van die Heilige Gees... |
04/05/2003 (oggend) |
Gen 2:1-7 | Preek: Lewe, die grootste geskenk |
| 20/04/2003 (oggend) | Mark 16:1-14 | Preek: Opgestaan! Ons vier fees! |
| 17/04/2003 (aandnagmaal) | Psalm 22 | Preek: My God, My God, waarom het U My verlaat? |
| 13/04/2003 (aand) | Druk hier om te bestel | Paaslofprysing (Oudio-visuele Program beskikbaar op CD) |
| 13/04/2003 (oggend) | Luk 12:13-21, Luk 21:1-4 | Preek: Wie staan langs die skatkis? (Oor Tiendes) |
| 06/04/2003 (aand) | 1 Tess 5:10-18, Hebr 3:13 | Preek: 8 maniere om ander te versterk |
| 30/03/2003 (aand) | Gal 6:1-4; Fil3:12-16, Rom 7:19-23 | Preek: Deel van die familie/liggaam van Jesus Christus |
| 30/03/2003 (oggend) | Mat 27:15-26 | Preek: In ons plek gesterf (Barabbas) |
| 16/03/2003 (oggend) | Gen 9:1-18 | Preek:
Vrywillig vasgemaak (Oral deur die geskiedenis - later ook aan die kruis) |
| 02/03/2003 (oggend) | Hebr 9:11-22 | Preek: Spatsels van Sy liefde |
23/02/2003 (aand) |
Verskeie | Preek: Moet elke gemeente 'n Simson hê (oor die gawes van die HG) |
16/02/2003 (Aand) |
Verskeie | Preek: Trauma: 'n gemeente wat regtig omgee... (uit Trauma kursus by UP) |
| 09/02/2003 (Nagmaal) | Hebr 11:1-2 | Preek: Geloof: meer as net kennis en vertroue... |
| 02/02/2003 (oggend) | Preek: "My gedagtes is nie julle gedagtes nie" Oor die onverstaanbaarheid van God... |
|
26/01/2003 |
Verskeie | |
| 19/01/2003 | Eks 34:27-35 | Preek: Vorentoe met blink gesigte... |
| 05/01/2003 (Epifanie) | Deut 7:1-11 | Preek: Aanbidding in Bybelse tyd... |
| 05/01/2003 (Epifanie) | Mat 2:1-12 | Preek: Om God te mis met 16 kilometer... |
| 31/12/2002 | Jes 40:12-25 | Preek: God is in beheer! |
| 29/12/2002 | Psalm 90 | Preek: Die verganklikheid van die lewe... |
| 25/12/2002 | Joh 1 | Preek: Die Lig het in die wêreld gekom... |
| 22/12/2002 (aand) | Verskeie | Musiekdiens: voorlesings en musiek |
| 03/11/2002 (belydenisaflegging) | Hand 16:31, Joh 6:40, 11:25 | Preek: Geloof is meer as om net te glo... |
| 27/10/2002 (Hervorming) | Joh 4:13-14 | Preek: Strome lewende water |
| 04/08/2002 | Gen 37:12-36, 39:19-21 | Preek: Oor Kanker |
28/07/2002 |
1 Tess 5:20-22 | Preek: Harry Potter |
| 07/07/2002 (doop) | Eks 20:1-11 | Preek: Wie se skuld is dit dat my tande stomp is? |
| 16/06/2002 (Vadersdag) | Eks 20:1-17 | Preek: Help my, ek is 'n pappa! |
| 09/05/2002 (hemelvaart) | Mat 28:16-20, Joh 14:18 | Preek: "Altyd by julle" |
| 05/05/2002 (Jeugdiens) | Verskeie | Preek: "Kissing" (met erkenning aan Graham Codrington) |
| 05/05/2002 | Mat 16:13-18, Mark 8:27, Luk 9:18 | Preek: "Wie sê jy is Ek?" |
| 28/03/2002 | Liturgie vir aandnagmaal: Jesus se laaste uur saam met Sy vriende.. | |
| 24/02/2002 | 2 Kor 3:18 | Preek: Selfbeeld: Met erkenning aan Rassie van Niekerk.. |
| 24/02/2002 | Verskeie | Preek: 5 Oneffektiewe ouers |
| 27/01/2002 | Mat 4;18-22 | Preek: Vissers vir Jesus |
| Verskeie | Dinossourusse | |
| 20/01/2002 | Preek: Sterf of glo? | |
| 13/01/2002 | Joh 2:13-22 | Preek: 'n Huis van Gebed |
| 14-18/01/2002 | Week van gebed 2002 | |
| 13/01/2002 | Joh 2:13-22 | Preek: ‘n Huis van gebed... |
| 13/01/2002 | 2 Kron 6:12-42 | Preek: Hou hierdie tempel dag en nag onder u sorg... |
| 30/12/2001 | Fil 3:13 | Preek: Nie agter toe nie maar vorentoe! |
| 23/12/2001 | Mat 1:18-25 | Preek: Kersfees: om te lewe in 'n gebroke (siek) liggaam |
| 16/12/2001 | Deut 23 / Pred 5 | Preek: Hoe vier 'n mens geloftedag in 2001? |
| 16/12/2001 | Mat 1:18-25 | Preek: Behoort kersfees nogsteeds te gaan oor Josef, Maria en die baba in die krip? |
| 09/12/2001 | Mat 3:1, Hand 2:38 | Preek: Almal kom nie op dieselfde manier tot bekering nie
|
| 02/12/2001 | Mat 28:16-20 | Preek: Dank God ek is gedoop! (Dankie Adrio Konig) |
| 11/11/2001 | Luk 15:11-32 | Preek: Nagmaal: God se ete vir kinders wat huistoe gekom het |
| 28/10/2001 | Psalm
98-liturgie
|
Preek: Mense wat deur God aangeraak is sing 'n nuwe lied |
| 21/10/2001 | Daniël 1 | Preek: Getuie vir God in 'n sekulêre wêreld (onderwys) |
| 02/09/2001 | Eseg 9:1-6 | Preek: Gemerkte mense (oor die doop) |
| 26/08/2001 | Mat 14-15 | Preek: 'N Gemeente wat brood uitdeel |
| 19/08/2001 | Gen 28:10-19 | Preek: Opsoek na God |
| 12/08/2001 | Mat 5:21-26 | Preek: Tyd om reg te maak |
| Hemelvaartdag 2001 | Verskeie | Preek: Is Jesus nou onbetrokke by die wêreld? |
| 07/01/2001 | Mark 16:9-20 | Preek: Die groot geneesheer? (profeet TB Joshua) |
| Middernagdiens 2000 | Joh 1:1-18 | Preek: Skerp ligte in 2001 |
| 31/12/2000 | 2 Kon 4:1-7 | Preek: Wat het jy? Gebruik dit! |
| Kersfees 2000 | Fil 2:5-11 | Preek: Jesus het MENS geword... |
| 24/12/2000 | Mat 25:31-46 | Preek: 'n Kersgeskenk vir JESUS (Onder invloed van Piet Naude) |
| 17/12/2000 | Jes 35:1-10 | Preek: Kersfees draai die wêreld om. |