SUIDERKRUIS-GEMEENTE
AANDDIENS: 15 Maart
TEMA: Ouderdom: seen of straf?
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
|
Wel2009 matte gawes bely terrein ni vanaand |
MG |
5 minute vooraf |
|
clock |
Liturg |
Welkom & groet |
|
clock |
Liturg |
Gebed |
|
1365 |
Liturg |
Oproep tot lof: |
|
z83 |
MG |
Lof |
Aan die Koning van die eeue. . . . . . . . . . .CC634 Ancient of days. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . CC623 Here, Redder, groot en magtig. . . . . . . . . . LB280 |
CC634 (2x) CC623 (2x) LB280 (1-3) |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
|
clock |
MG |
Aanbidding |
Ure, dae, maande, jare. . . . . . . . . . . . . . . . .LB570 Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie. . . LB516 Rock of ages. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .CC982 Aan U, o God, my dankgesange. . . . . . . . . LB562 |
LB570:1 LB516 CC982:1-2 LB562 OF 582 |
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
1365 |
Liturg |
Skriflesing |
Pred 11, Ps 71, Gen 50, Deut 32 |
1310 |
Liturg |
Preek |
Ouderdom: seen of straf? |
Preek |
Liturg |
Gebed |
|
1365 |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
LB582 “Bly by my Heer” |
z84 |
Liturg |
Afkondigings |
|
|
MG |
Lied |
Met die skemer daal die vrede (Magaliesburgse aandlied). . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .JR20 |
JR20 |
Liturg |
Seën |
|
|
PREEKSKETS
Ouderdom
Mense word 900 jaar oud
Mense word 120 jaar oud
Mense word 70-80 jaar oud.
Die seën van ‘n lang lewe
Eks 23:26 Daar sal geen miskraam en onvrugbaarheid in jou land wees nie. Ek sal jou met ‘n lang lewe seën.
Deu 5:16 ‘Eer jou vader en jou moeder, soos die Here jou God jou beveel het, dan sal jy ‘n lang lewe hê en sal dit goed gaan met jou in die land wat die Here jou God vir jou gee.
Psa 133:3 Dit is soos die dou van Hermonberg wat op die berge by Sion val. Waar broers so saam woon, skenk die Here sy seën: ‘n lang, lang lewe.
Spr 3:2 want dit sal vir jou ‘n lang lewe verseker, dit sal maak dat jy ‘n vol lewe het.
Maar saam met ‘n lang lewe kom ook swaarkry
Prediker 12
Nuttelose gevoel
Psalm 71
Fokus skuif van doen na vertel.
Uitdrukking “Lang lewe” net 1x in Nuwe Testament
OT: 14x
NT: 1x
1Pet 3:10 Daar staan geskrywe: "As iemand die lewe liefhet en ‘n lang lewe begeer om die goeie te geniet, moet hy sy tong weerhou van kwaadpraat en sy lippe van leuens.
Paulus
Fil 1
21 ¶ want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins.
22 As ek in die lewe bly, kan ek voortgaan met vrugbare arbeid. Wat ek moet kies, weet ek nie.
23 Ek is in ‘n tweestryd: ek verlang daarna om heen te gaan en met Christus te wees, want dit is verreweg die beste;
24 maar in julle belang is dit noodsaakliker dat ek bly lewe.
Slotgedagtes:
* Ons moet onsself voorberei vir ons oudag
• Liggame mooi versorg
• Vriende / ondersteuningsgroep
• Stokperdjies & belangstellings
• Inskakeling by gemeente
* Ons het waarde al is ons oud
• Abraham kind op 99
• Moses nog leier op 120
• Sagaria seen Jesus
• Elizabeth
•
* Ons het ‘n verantwoordelikheid teenoor ons ouers/grootouers
• OT “wees en weduwee”
• 1 Tim 5:3-16
Slot: ouderdom is nie ‘n seën of ‘n straf nie
• Die vraag is nie hoe oud jy word nie maar hoe jy oudword.
• Maak ‘n keuse om iets te beteken vir die mense om jou (Ps 71).
• Sien elke dag as ‘n persent uit die Here se hand.
• Sien die klein dinge raak (Moses se oë, Josef se kleinkinders)