SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS: 23 Aug 2009
TEMA: Tekens van God se liefde
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
|
welkom |
MG |
5 minute vooraf |
Jou uitgesoek |
stad skruis |
Liturg |
Welkom & groet |
Welkom Ds Reon: 20 jaar diens - 1 Kron 4:10 |
welkom reon |
Liturg |
Gebed |
|
stilgebed |
Liturg |
Oproep tot lof |
Waarvoor wil jy dankie se? |
23aug1 |
MG |
Lof |
Ek wil die Here loof. . . . . . . . . . . . . .CC731 & CC731a Here, ek sal U loof Feeslied . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .CC610/610f |
cc731a jr5 cc610f |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
Dankoffers- afkondig |
Liturg |
Oproep tot skuldbelydenis |
Waarvoor wil jy jammer sê |
23aug2 |
MG |
|
Genade, onbeskryflik groot (Inl 1=orrel, Inl 2=orrel & trompet, 1-3 = orrel, 4 = almal) Al my twyfel |
lb510b (2 verse inl) HL209 |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
Waarvoor bewonder jy God? |
23aug3 |
MG |
Aanbidding |
Above all Heilig, heilig, heilig (1 = orrel, 2=orrel & trompet) |
cc909 lb171 |
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
Stilgebed |
Liturg |
Skriflesing |
1 Kor 11 |
Skrif |
Liturg |
Preek |
Tekens van liefde |
Preek (sound) |
Diakens & Elsabe |
Tafel gereed gemaak |
Were you there? |
Were (sound) |
|
Uitdeel van brood en wyn Bediening van diakens |
|
23aug4 |
Almal |
Toewyding |
Nagmaalslied |
f55 |
Liturg |
Gebruik van nagmaal |
|
23aug4 |
MG |
Lied (orrel) |
Ons Vader wat woon in die hemel (orrel & trompet) |
lb266b |
Liturg |
Seën |
|
23aug4 |
Preekskets
ALGEMENE TEKENS
Boom
Duif
Reënboog
Brandende Bos
Bloed teen deurkosyne
Sinaï
Tabernakel
Ark
Tempel
PERSOONLIKE TEKENS
Moses: Kierie
Jakob: Bet-El
Josua: klippe
Paulus: doring
PERSOONLIK VANDAG
Kerkgebou
Doopvont
Nagmaal