SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS: 18 Okt 2009
TEMA: Aan tafel saam met die Here...
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
|
Welkom2 |
MG |
5 minute vooraf |
Jou uitgekies |
stad |
Musiekgroep en koor neem plekke in op verhoog |
|||
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom |
Liturg |
Gebed |
|
stilgebed |
Liturg |
Oproep tot lof |
Deu 8:10 "Telkens wanneer jy genoeg geëet het, moet jy die Here jou God dank vir hierdie goeie land wat Hy aan jou gegee het. 1Kro 23:30 Hulle moes ook elke môre hulle plek inneem vir die dank en lof aan die Here, en so ook saans. Psa 100:4 Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam... |
18okt01 |
Koor |
Lof: Koor |
Come bless the Lord Non Nobis |
18okt02 |
MG |
Lof: Gemeente |
Prys die Here U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie. . . . . .LB200 Gemeentelied |
cc963 LB200 cc610 |
Koor |
Aanbidding: Koor |
Sing Halleluja loof die Heer |
18okt03 |
Elsabe |
Dankoffers Koor neem sitplekke in |
|
18okt04 |
MG |
Oproep tot aanbidding |
|
18okt05
|
|
Aanbidding |
Meer as ooit (FLAM 12) Ons sien U Heer |
f12 cc944 |
Musiekgroep neem sitplekke in |
|||
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
Liturg |
Skriflesing |
|
1310 |
Liturg |
Preek |
Aan tafel saam met die Here... |
Preek |
DW |
Toewyding & tafel gereed |
Geloofsbelydenis |
1343 |
DW |
Uitnodiging en waarsku Uitdeel van brood en wyn Koor kom na vore |
|
1305 1305 & CD |
Koor Gemeente |
Koor Gebruik van brood en wyn |
“Eet die brood, drink die wyn” |
1309 |
Liturg |
Gebed |
|
1309 |
Liturg |
Afkondigings MG kom na vore |
|
1309 |
|
Koor |
March with me |
18okt06 |
MG |
Lied |
Getuig, getuig |
cc752 |
Liturg |
Seën |
|
|
|
Koor |
Siyahamba |
|
Preekskets
Gen 18
7 Daarna het hy na die beeste toe gedraf en ‘n mooi jong kalf gevat en vir ‘n slaaf gegee om dit gou voor te berei.
8 Toe het Abraham botter en melk en die kalf wat voorberei is, gevat en voor die mans neergesit, en hulle het daar onder die boom geëet terwyl hy hulle bedien.
Eks 24:9-11 (Verbond beseël)
9 ¶ Moses, Aäron, Nadab, Abihu en sewentig leiers van Israel het toe die berg uitgeklim.
10 Hulle het die God van Israel gesien: onder sy voete was ‘n plaveisel soos saffiersteen, so blou soos die hemel self.
11 God het geen hand teen die leiers van Israel gelig nie: hulle het Hom gesien en daarna het hulle geëet en gedrink.
Brandoffer:
Lev 6:16 Aäron en sy seuns eet die oorblywende deel. Daar kom nie suurdeeg by nie. Hulle eet dit op die gewyde plek, in die voorhof van die tent van ontmoeting.
Sonde-offer:
Lev 6:26 Die priester wat die sondeoffer hanteer, eet dit. Hy eet dit op die gewyde plek, in die voorhof van die tent van ontmoeting.
Lev 6:29 Enige manlike persoon onder die priesters eet van die sondeoffer. Dit is ‘n besondere gewyde gawe.
Tiendes:
Deu 12:7 Daar in die teenwoordigheid van die Here julle God moet julle en julle families saam eet en bly wees oor alles wat julle reggekry het deurdat die Here julle God julle voorspoedig gemaak het.
Deu 12:18 Dit mag julle net in die teenwoordigheid van die Here julle God eet op die plek wat Hy gekies het. Eet dit, saam met julle seuns en dogters, julle slawe en slavinne en die Leviete wat by julle woon. In die teenwoordigheid van die Here julle God moet julle bly wees oor alles wat Hy julle laat regkry het.
Deu 14:23 jy moet dit in die teenwoordigheid van die Here jou God eet op die plek wat Hy sal kies om sy Naam daar te laat woon. Jy moet die tiende opsy sit van jou koring, jou wyn en jou olie en dan ook nog die eerstelinge van jou grootvee en jou kleinvee, sodat jy kan leer om die Here jou God altyddeur te eer.
Bekering
Verlore seun
Nagmaal