SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS: 1 Nov 2009
TEMA: ‘n Seën vir die nasies
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
|
welkom |
MG |
5 minute vooraf |
|
welkom |
Liturg |
Welkom & groet |
Ps67 |
welkom |
Liturg |
Gebed |
|
1365 |
Liturg |
Oproep tot lof |
Drakensberge: groep + leer + blomme + berge |
1nov09a |
MG |
Lof |
Ons loof U vir al U handewerke (JR13) Op berge en in dale (LB509) O Heer my God ( SM35) Majesteit(LB175a) |
jr13:1-3 lb509:1-3 sm35:1-2 lb175a (1x) |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
Blom - verbrand - groei weer |
1nov09b |
MG |
Aanbidding |
Daar is geen grens (F05) Ek wil met heel my wese( CC719a) Maak my nou stil, Heer (f87) |
f05 (2x) cc719a(2x)(3=instr) f87 (2x)(3=instr) 1365 |
Ouderling |
Voorbidding |
|
1365 |
Liturg |
Skriflesing |
Gen 12:1-3 |
1310 |
Liturg |
Preek |
‘n Seën vir die nasies |
Preek |
Almal |
Toewyding |
Wie sal? |
1nov09c (sound) |
Liturg |
Gebed |
|
1365 |
Diakens |
Offergawe |
|
1324 |
MG |
Lied |
Ek wil kom stil word(f39) |
f39 |
Liturg |
Seën |
|
1404 |
Preekskets
GEN 1-2: GOD SKEP ALLES
• God skep alles: die aarde met alles daarom
• Die aarde behoort aan die Here
• Al die mense op die aarde behoort aan die Here
GEN 12: ABRAHAM
1 ¶ Die Here het vir Abram gesê: "Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys.
2 Ek sal jou ‘n groot nasie maak, Ek sal jou seën en jou ‘n man van groot betekenis maak, en jy moet tot ‘n seën wees.
3 Ek sal seën wie jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek. In jou sal al die volke van die aarde geseën wees."
• Opdrag: jy moet tot ‘n seën wees
• Bybel: Baie vorme van seen: God seen Adam & Eva, Abram, Sara... Mense seen mekaar: Isak, Boas en snyers
• Hier: ‘n Seën vir al die volke van die aarde.
• “In jou sal al die volke van die aarde geseën wees.
• Israeliete, Suid-Afrikaners, Amerikaners, Russe, Arabiere, Indiërs, Chinese, Zimbabwiërs, Mosambiekers...
• In ons eie land: Afrikaners, Sotho’s, Swazi’s, Xhoza’s...
PROFETE: ISRAEL
* Jes 42:6 Ek is die Here. Omdat Ek getrou is aan my verbond, het Ek jou geroep. Ek hou jou vas, Ek beskerm jou en Ek maak jou my verbond met my volk, my lig vir die nasies.
* Jes 49:6 Hy het gesê: Dit is nie genoeg dat jy my dienaar is om die stamme van Jakob te herstel en om die Israeliete wat gered is, terug te bring nie; Ek maak jou ‘n lig vir die nasies sodat die redding wat Ek bewerk, die uithoeke van die aarde sal bereik.
* Han 13:47 want so lui die Here se opdrag aan ons: Ek het U gegee as ‘n lig vir die nasies, sodat U verlossing kan bring tot in die uithoeke van die aarde."
* Ps 67
1 Vir die koorleier: met snarespel. ‘n Psalm. ‘n Lied. (67:2) Mag God ons genadig wees en ons seën, mag Hy tot ons redding verskyn, Sela
2 (67:3) sodat sy dade oor die wêreld heen bekend mag word, sy reddende krag onder alle nasies.
• Dit gaan nie net oor Israel nie.
JESUS
19 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en
20 leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld."
• Gaan deel alles uit wat ek vir julle gegee het (Kind met ‘n sak sweets)
WAT BETEKEN DIT OM ‘N SeëN TE WEES?
• God seën ons met....
• Seen = bederf / gelukkig maak (bergpredikasie) / dinge gee wat ons nie verdien nie...
• Opdrag: Gaan bederf ander mense / maak ander mense gelukkig / gee vir hulle dinge wat hulle nie verdien nie...
HOE SeëN ‘N MENS ANDER MENSE?
• vertel
• Troos / help / dien / leer / teregwys / bemoedig / maak gesond / bid / gee...
WAT IS MISSIONêRE GEMEENTEWEES?
• Ou tyd: Gemeente (instandhouding) met ‘n sendingkommissie
• Missionêre gemeente: elke lidmaat is God se arms / hande / bene / voete...
• Met hierdie hande wil Hy mense help / troos ...
• Met hierdie voete na mense toie gaan...
• God wil die wêrels seen: Hy seen jou om ander te gaan seen... (Annalise Wiid)