SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS: 15 Maart
TEMA: ‘n Paar tree op die Via Dolorsa...
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
Wel2009 Vanaand modkats matte gawes bely kkerk terrein ni |
Wel2009 |
MG |
5 minute vooraf |
Intog |
intog |
Liturg |
Welkom & groet |
|
wel2009 |
Liturg |
Gebed |
|
1360 |
Liturg |
Oproep tot lof: |
Pa wat sorg |
z81 |
MG |
Lof |
Kom loof die Heer. . . . . . . . . . . . . . . . . . . .CC851 Kom, dank nou almal God. . . . . . . . . . . . . .LB188 Daar is geen grens (FLAM 05). . . . . . . . . . . . . . f5 |
CC851:1-3 LB188:1-3 F5 (2x) |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
Pa wat alles sal doen (gestremde seun) |
z80 |
MG |
Aanbidding |
Abba Vader. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .CC611 God van my hart. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . CC756 |
CC611 (2x) CC756 (1,r,1,s) |
|
Oproep tot skuldbelydenis |
Pa wat hoë standaard van Sy kinders verwag |
1479 |
MG |
Skuldbelydenis |
Diep, o God, diep neergeboe. . . . . . . . . . . LB232 |
LB232 (1-2)
|
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
1360 |
Liturg |
Skriflesing |
Mat 26:36-46 |
1310 |
|
Musiek |
Getsemane |
gets |
Liturg |
Preek |
14 stasies: Die tuin van Getsemane |
Preek |
Almal |
Toewyding |
LB393:1-2 “Middelpunt van ons verlange” |
LB393:1-2 |
Liturg |
Gebed |
|
1360 |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
1323 |
Liturg |
Afkondigings |
|
|
MG |
Lied |
Hy is Heer (JR53). . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . JR53 |
JR53:1-3 |
Liturg |
Seën |
|
|
PREEKSKETS
INLEIDING
14 stasies = 14 stilhouplekke
Tradisioneel
Jesus is condemned to death
Jesus is given his cross
Jesus falls the first time
Jesus meets His Mother
Simon of Cyrene carries the cross
Veronica wipes the face of Jesus
Jesus falls the second time
Jesus meets the daughters of Jerusalem
Jesus falls the third time
Jesus is stripped of His garments
Crucifixion: Jesus is nailed to the cross
Jesus dies on the cross
Jesus' body is removed from the cross (Deposition or Lamentation)
Jesus is laid in the tomb and covered in incense.
14 stasies volgens Bybel
Jesus in the Garden of Gethsemane,
Jesus is betrayed by Judas and arrested,
Jesus is condemned by the Sanhedrin,
Jesus is denied by Peter,
Jesus is judged by Pilate,
Jesus is scourged and crowned with thorns,
Jesus takes up his cross,
Jesus is helped by Simon to carry his cross,
Jesus meets the women of Jerusalem,
Jesus is crucified,
Jesus promises his kingdom to the good thief,
Jesus entrusts Mary and John to each other,
Jesus dies on the cross,
Jesus is laid in the tomb.
Vandag: stasie 1
JESUS IN GETSEMANE
Inleiding:
• Donderdagaand: aand voordat Jesus sterf
• Moeilike week agter die rug / moeilike naweek voor.
• 33 jaar oud
• 15-20 minute van waar hulle geeet het.
• Kom ongeveer 22:00 - 23:00 in Getsemane.
•
1. Daar was ‘n dag toe Jesus doodbang was vir dit wat voorlê
Markus 14: 33-34
Daarna neem Hy vir Petrus, Jakobus en Johannes saam met Hom. Hy het ontsteld en beangs geword
34 en vir hulle gesê: "Ek voel doodsbenoud. Bly hier en waak!"
Luk 22:43
44 Hy het in doodsangs geraak en het nog ernstiger gebid. Sy sweet het soos bloeddruppels geword wat op die grond val.
Volledig mens geword.
Maklikste sin in die wêreld om te sê: Jesus het vir jou aan die kruis gesterf!
Klink so maklik.
Klink so vinnig.
Jesus gebruik die woord: “doodbenoud” / “greatly in distress”
Paulus gebruik hierdie selfde woord:
Romans 5:3-4 "…trouble [thlipsis, pressure] produces patience, and patience produces character, and character produces hope".
2. Jesus het gaan bid vir dit waarvoor Hy bang was (en Hy neem vriende saam)
Ou dominees: “helle-angs”
Ons almal kry oomblikke van helle-angs.
Wat doen ‘n mens as jy helle-angs beleef?
Jesus gaan praat met Sy Vader daaroor.
3. Daar was ‘n plek waar hulle gereeld gebid het
Joh 18:1-2
Nadat Jesus dit gesê het, het Hy met sy dissipels oor Kedronspruit gegaan. Daar was ‘n tuin, en Hy en sy dissipels het daar ingegaan.
2 Judas, sy verraaier, het ook die plek geken, omdat Jesus en sy dissipels dikwels daar gekom het.
Die verraad het binne-in die gebedskamer plaasgevind.
• Getsemane = OLYFpars
• Plek waar olywe gepers word tot dit olyfolie vorm
• Plek waar gewone verander word in buitengewone
• Waat bitterheid verander word in geur
• Jesus neem Sy dissipels juis na hierdie plek toe.
4. Jesus het God vertrou om die beste te laat gebeur.
Mat 26:39
"My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie lydensbeker by My verbygaan. Moet nogtans nie doen soos Ek wil nie, maar soos U wil."
Mat 26:42
"My Vader, as hierdie lydensbeker nie by My kan verbygaan sonder dat Ek dit drink nie, laat u wil geskied."
• Nie ‘n moedlose oorgee nie
• Volkome vertroue
• William Barclay: “"He went into Gethsemane in an agony; he came out with the victory won and with peace in his soul-because he had talked with God."
5. Jesus het nie ontvang wat Hy gevra het nie.
"My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie lydensbeker by My verbygaan. Moet nogtans nie doen soos Ek wil nie, maar soos U wil."
Het die lydensbeker by Jesus verbygegaan?
Het Sy Vader, omdat Hy baie lief was vir Hom, dit weggenaam?
• As Hy het, was ons nie vandag hier nie.
Daar was ‘n dag wat Jesus nie ontvang het wat Hy gevra het nie.
As Hy soms vir Sy eie Seun nee gesê het - hoekom sal Hy nie vir ons ook NEE sê nie?
Ons vat moeilik NEE vir ‘n antwoord.
• Weet jy hoekom sê Hy some NEE?
• Omdat Hy ‘n plan het met hierdie wêreld wat te groot en te ingewikkeld is vir ons om te verstaan.
• Selfs Jesus het hierdie plan nie heeltemal verstaan nie.
• Ons raak opstandig en gooi geestelike tantrims.
• God kyk na ons en sê: Jy sal nooit verstaan nie (CS Lewis).
Slot:
Hoekom het God die Vader vir Jesus NEE gesê?
Weet jy hoekom?
Max Lucado skryf:
But he couldn’t.
He couldn’t because he saw you. Right there in the middle of a world which wasn’t fair. He saw you cast into a river of life which you didn’t request. He saw you betrayed by those you love. He saw a body which gets sick and a heart that grows weak.
He saw you in your own garden of gnarled trees and sleeping friends. He saw you staring into the pit of your own failures and the mouth of your own grave.
He saw you in your Garden of Gethsemane and he didn’t want you to be alone. He wanted you to know that he has been there too. He knows what it’s like to be plotted against. He knows what it’s like to be confused. He knows what it’s like to be torn between two desires. He knows what it’s like to smell the stench of Satan. And, perhaps most of all, he knows what it’s like to beg God to change his mind and to hear God say so gently, but firmly, NO