SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS: 15 Nov 2009
TEMA: Die tafel is gedek!
LITURGIE
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek |
|
Welkom |
MG |
5 minute vooraf |
|
teach (musiek) |
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom |
Liturg |
Gebed |
|
welkom |
Liturg |
Oproep tot lof |
Saameet - die tafel is gedek! Troues / onthale / uiteet / jaar afluitings... |
Onthaal |
MG |
Lof |
Ek’s so bly . . CC726 U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie . LB200 |
cc726 lb200 |
Diak / Els |
Dankoffers |
Opneem van dankoffers (Elsabe speel) |
|
Liturg |
Oproep tot lof 2 |
Die Bybel vertel ook van ‘n troue waar die tafel gedek is |
onthaal2 |
MG |
Lof 2 |
Die Heer, my herder. . LB577 Genade, onbeskryflik groot . .LB510 |
LB577 LB510 |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
Almal gaan nie saam eet nie... |
onthaal3 |
MG |
Aanbidding |
The windows of heaven are open (CC1024) By Your blood . . . CC662 |
cc1024 CC662 |
MG gaan sit |
|||
Ouderling |
Voorbidding |
|
pray |
Liturg |
Skriflesing |
Mat 25:1-13 |
1310 |
Liturg |
Preek |
Het jy genoeg olie? |
Preek |
Almal |
Toewyding |
“Kom na die feesmaal” (Garsfonteinpark) Tafel gereed gemaak. Aansit by tafel. |
Feesm (Musiek) |
Liturg |
Geloofsbelydenis |
Geloofsbelydenis (Hardop staande) |
1343m (sound) |
Diak / Els |
Uitdeel van brood en wyn |
Gemeente brood: wyn, Diakens: brood: wyn (Elsabe speel) |
1305 |
Liturg Elsabe Liturg |
Skuldbelydenis & Genadeverkondiging |
1 Kor 11 Stilgebed Elsabe speel Jesus Rots (LB239) 1x Genadeverkondiging |
1307 |
Els/Ters |
Gebed om seen |
Heer, gee vandag ons dag se brood . . LB568 |
LB568 |
Liturg |
Nagmaal |
Instellingsgwoorde Nagmaal |
1307 1307s (musiek) |
Liturg |
Gebed |
|
pray |
MG kom na vore |
|||
MG |
Lied |
Blye verseek’ring . .HL210 As die rol daar afgelees word . . . . . . . . . CC640 |
HL210 CC640 |
Liturg |
Seën |
|
|
Tegnies |
Uitstap |
CD: Anneli van Rooyen |
seen (musiek) |
Preekskets
HET JY GENOEG OLIE?
STORIE:
1. 10 MEISIES
Vat lampe - wag vir bruidegom (1)
5 vat ekstra olie in houers - vyf vat nie ekstra olie nie (2-4)
2. MEISIES WORD VAAK
Bruidegom bly lank weg - hulle word vaak (5)
3. BRUID KOM
Middel van die nag: geroep - hier kom die bruidegom!
4. ONVERSTANDIGES VRA OLIE VIR VERSTANDIGES
5. MAAK LAMPE VOL
“Nie genoeg vir ons en vir julle nie”
6. ONVESRTANDIGE MEISIES HARDLOOP DORP TOE
Hardloop winkel toe
7. BRUIDEGOM KOM
8. INGENOOI
Die wat gereed was het saam met hom gegaan
9. DEUR TOEGEMAAK
“Ek ken julle nie”
10. WEES GEREED!
Waak dan omdat julle nie weet op watter dag en uur dit sal gebeur nie.
‘N GELYKENIS
1. JESUS KOM WEER TERUG
2. ONS WEET NIE WANNEER
3. PARTY GEREED - ANDER NIE
4. TE LANK OM TE WAG
5. TE OPGEWONDE OM TE SLAAP?