SUIDERKRUIS-GEMEENTE

OGGENDDIENS: 1 Febr 2009

TEMA: Vol programme...leë lewens?

LITURGIE

(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)

WIE

WAT

DETAIL

T/S



  

Vooraf musiek

& afkondigings


(Gebruik die afkondigings soos nodig)

welkom & horlosie. . . . . . . . . . . . . . . . . . .welkom2009

Sterkte vir die nuwe kwartaal. . . . . . . . . . . . . . . . . 2501

Kerkgebou. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .2502

Jesus die fondament . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 2504

Nuwe intrekkers/Besoekers. . . . . . . . . . . . . . 2505 of ni

Terreinplan. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 2506 of terrein

Modkats. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .2508 of modkats

Vanoggend: familie-erediens. . . . . . . . . . . . . . . . familie

Fotos uit 2008. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .suid2

Vanaand: Jy en die kruis. . . . . . . . . . . . . . . . . . .vanaand

Matte vir kinderkerk. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .matte

gawes. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .gawes

belydenisklas. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .bely

 

MG

5 minute vooraf

Instrumenteel: Ons is almal hier tesaam

JG38

Liturg

Welkom & groet

 

welkom2009

Liturg

Gebed

 

stilgebed

Liturg

Oproep tot lof

Dankie vir werk!

Dankie

MG

Lof

Dankie vir die more

Loof die Heer, Hy is goed

Op berge en in dale

Grote God, u skepperhand


Geloofsbelydenis

JR78

JG31

LB509

LB192


blanko

Liturg

Oproep tot aanbidding

God werk hard! (2 mossies)

mat10

MG

Aanbidding

Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie

Daar is geen grens (FLAM 05)

Come now is the time to worship

LB516

F5

CC673 

 

 

Record aan

Klank: Record

Ouderling

Voorbidding

 

Stilgebed

Liturg

Skriflesing

Mat 8:23-27

Skriflesing & Skrif

Liturg

Preek

Jy moet ‘n plekkie aan die oorkant he...

Baie werk? Vat ‘n middagslapie...

Rus betyds!

Preek

Liturg

Gebed

 

Stilgebed

 

 

Record af

Klank: Stop Record

Diakens

Offergawe

Afkondings op bord

Dankoffers-

(afkondigings)

Liturg

Afkondigings

 

(afkondigings)

MG

Lied

Gemeentelied....610

610

Liturg

Seën