SUIDERKRUIS-GEMEENTE

Aanddiens

TEMA: Hoe lyk ‘n skoon lewe?

LITURGIE

(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)

WIE

WAT

DETAIL

T/S



  

Vooraf musiek

& afkondigings

 

Welkom

Afkondig

MG

5 minute vooraf

 

 

Liturg

Welkom & groet

 

welkom

Liturg

Gebed

 

stilgebed

Liturg

Oproep tot lof

 

 

MG

Lof

Days of Elijah

Praat ek mense engletale

Daarom

696

960

706

Liturg

Oproep tot aanbidding

 

broken

MG

Aanbidding

Change my heart oh God

Meer as ooit

My oë is op U

671

909

Powerpoint 

 

 

Record aan

Klank: Record

Ouderling

Voorbidding

 

Stilgebed

Liturg

Skriflesing

Ps 119:9

Skrif

Liturg

Preek

Hoe hou ‘n jongmens sy lewe skoon in ‘n Mxit en Facebook era?

Preek

Almal

Toewyding

 

Stilgebed-

Liturg

Gebed

 

Stilgebed

 

 

Record af

Klank: Stop Record

Diakens

Offergawe

Afkondings op bord

Dankoffers-

afkondig

Liturg

Afkondigings

 

 

MG

Lied

Oorwinningslied

947

Liturg

Seën

 

 






Preekskets

 

1.         Tema

2.         Wonderlike tyd:: selfone

3.         Wonderlike tyd: mikro-selfoon

4.         Wonderlike tyd: Dual Screen

5.         Is dit net wonderlik? Gesig lyk soos ‘n selfoon

6.         Is dit net wonderlik? Gesig gebrand

7.         Is dit net wonderlik? Kanker

8.         Is dit net wonderlik? Gesig geskend

9.         Selfon: dateclubs / online dating

10.       Selfone: Wallpapers / dating / tunes

11.       Selfone: Games

12:      Mxit

13.       Mxit webblad

14.       Facebook

15.       Facebook webblad

16.       Facebook: voorbeeld 1

17.       Facebook: voorbeeld 2

18.       Facebook: ouderdomme

19:      Facebook: ouderdomme en statistieke

20.       Facebook: Wikepedia & facebook

21.       Facebook: Mail online (dronkenskap)

Facebook Anthem

22.       Riglyne

23.       Riglyne: Alles kan goed of sleg wees (1 Kor 10, Rom 14)

24.       Riglyne: Jesus het volledig mens geword (Fil 2:7)

25.       Riglyne: Jesus is soms op plekke gesien ... (Mat 11:19)

26.       Riglyne: Jesus het ver weg gebly van alles wat verkeerd was.. (Efe 4:24 ++ VERSOEKIN)

27.       Riglyne: Weerstaan die Duiwel (Jak 4:7)

28.       Riglyne: Daar is plekke... (Waar is jy?)

29:      Ten slotte: Spreuke 6:27-28