SUIDERKRUIS-GEMEENTE

AANDDIENS: 13 April 2008

TEMA: My gesin is anders!

LITURGIE

(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)

WIE

WAT

DETAIL

T/S


 

Vooraf musiek

& afkondigings

 

Welkom

Afkondig

MG

5 minute vooraf

Egskeiding (DVD)

DVD-1

Liturg

Welkom & groet

 

welkom

Liturg

Gebed

 

stilgebed

Liturg

Oproep tot lof

Klein olifant en groot olifant

0007

MG

Lof

My pa is die koning. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 903

I love this family. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 817

Aan die Vader dank en ere. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 632

903

817

632

Liturg

Oproep tot aanbidding

 

0008

MG

Aanbidding

Eer aan God die Vader. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 710

Father I adore You (3 verse Eng, 3 verse Afr). . . . . . . . . 740

Abba Vader. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 611

710

740

611 

 

 

Record aan

Klank: Record

Ouderling

Voorbidding

 

Stilgebed

Liturg

Skriflesing

Gen 29

Skrif

 

 

Mother’s Day (DVD)

DVD-2

Liturg

Preek

Elke gesin is anders!

Preek

Almal

Toewyding

Brother let me be your servant. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 659

Dink aan eie gesin/broers/susters...

659

Liturg

Gebed

 

Stilgebed

 

 

Record af

Klank: Stop Record

Diakens

Offergawe

Afkondings op bord

Dankoffers-

afkondig

Liturg

Afkondigings

 

 

MG

Lied

Ons Vader neem ons hande (LB532). . . . . . . . . . . . . . . . 950

950

Liturg

Seën

 

 






Preekskets


Vanoggend gepraat oor gesinne

                      verskillende gesinne

                      God werk deur gesinne




Vanaand: verder met gesinne

                      Inleiding: Elke gesin is anders

                      Geen perfekte gesin in die Bybel - almal het foute.

                      Elke gesin doen dinge anders: voorbeeld Jakob

                      God werk dikwels deur die foute in jou gesin: voorbeeld = Moses, Jakob, Jefta...


Video: 01 Egskeiding

            02 Christmaswish

            03 findyourfamily

 

                      Praktiese implikasies:


 

                                  Wees dankbaar vir jou gesin

                                              Storie: gaan op vakansie - geen komplimente - geen grlimlag - geen joy - tussen my vriende gaan ek mal...






 

                                  Onthou dat jou gesin ‘n klein kerkie is: Moenie in die kerk iets anders kom wees as wat jy by die huis is nie...witgepleiterde grafte...as jy jou broer wat jy kan sien nie liefhet nie, kan jy onmoontlik vir God liefhê wat jy nie kan sien nie...






 

                                  Gesinne wat verdeel is gaan ten gronde (Mat 12)


 




 

                                  Gedrag tel meer as woorde (Petrus)