Beskikbare programme:

 

Hierdie programme is volledige oudiovisuele programme vir aanbieding in 'n gemeente.
Die hier bestel word.

 

Program Tema
Voorskou
Beskrywing Prys
Kersprogram: Goue lyn van God se genade (Teks)

Oudio-visuele program met beelde, sang en musiek. Benodig dataprojektor. (ongeveer 75 minute afhangende van keuse van liedere). Pakket: 1xCD + 1xDVD

Formaat: FLASH of POWERPOINT

R250

Bestel

...

Paasprogram: Skaakmat! (Teks)

Oudio-visuele program met beelde, sang en musiek. Benodig dataprojektor. (ongeveer 75 minute afhangende van keuse van liedere)

Formaat: FLASH of POWERPOINT

R250

Bestel

...

Comrades / wedloop van die lewe

 

Oudio-visuele program met beelde, sang en musiek. Benodig dataprojektor. (ongeveer 60 minute)

Formaat: Corel Presentation

 

R150

Bestel

...

Lofprysing

 

Oudio-visuele program vir 'n lofprysing en aanbidding (ongeveer 25 minute)

Formaat: Corel Presentation

 

R100

Bestel

...

Paasprogram

 

Oudio-visuele program met beelde, sang en musiek. Benodig dataprojektor. Geskik vir die groot lydensweek of vir Goeie Vrydag. (ongeveer 80 minute)

Formaat: MS Powerpoint

R250

Bestel

...

Lofprysing: Pinkster

 

Visuele Pinkstersang en voorlesing program. Liedere uit nuwe Liedboek. Program deur ds Fanie Bergh. Visuele samestelling deur Coenie Calitz. (ongeveer 60 minute)

Formaat: Corel Presentation

R100

Bestel

...

Pinkster: "Altyd by julle"

 

Oudio-visuele program met beelde, sang en musiek. Benodig dataprojektor. Geskik vir Pinkstersangdiens. (ongeveer 80 minute)

Formaat: MS Powerpoint of Corel Presentation

R250

Bestel

...

Skepping

 

Oudio-visuele program met beelde, sang en musiek. Benodig dataprojektor. Gebruik virtuele digitale prente en baie geskik vir jongmense ook. (ongeveer 60 minute)

Formaat: Corel Presentation

R200

Bestel

Slegs Oudio

Opstanding

 

Volledige program met musiek en voorlesings vir Opstanding Sondag. Slegs Oudio. Benodig nie 'n dataprojektor nie. Ideaal vir Opstandingsondag. Benodig Acrobat reader. (ongeveer 60 minute)

 

R100

Bestel

...

Kersfees I (Kerssangdiens) Tydsduur: 75 min

Volledige program met beeld en klank. Begin in die buitenste ruimtes en beweeg na ons eie planeet aarde waat Jesus gebore is. Totale program ongeveer 80 minute. Grootte op CD: ongeveer 700 mB.

Formaat: MS Powerpoint of Corel Presentation

R250

Bestel

...

Kersfees II (Kerssangdiens) Tydsduur: 75 min

Volledige program met beeld en klank. Begin by die hartseer in die wêreld en die vraag waar God is, en beweeg daarna na Jesus se geboorte. Totale program ongeveer 80 minute. Grootte op CD: ongeveer 700 mB.

Formaat: MS Powerpoint of Corel Presentation

R250

Bestel

...

Die Hemel - in poësie, woord en lied

Volledige program met beeld en klank. Voorlesings uit "City of Gold". Asemrowende program met nuwe eietydse beelde oor die hemel. Ongeveer 60 minute. Grootte op CD: ongeveer 700mB.

Formaat: Corel Presentation

R250

Bestel

...

NUUT!

Kersfees III (Kerssangdiens) Tydsduur: 75 min

(program)

Baie godsdienste - maar Een God is anders. Hy word mens. Hy kom woon by SY mense. Hy leef en sterf en leef. Grootte op CD: Ongeveer 700mB.

Formaat: MS Powerpoint of Corel Presentation

R250

Bestel